HartenbosCampMeeting2014

Announced by Rodney Stevens on Feb 14 2014

Hartenbos Kampvergadering 2014

Beste Vriende

Ons het gehoor dat sommige mense nie heeltemal seker is of Hartenbos Kampvergadering hierdie en volgende jaar gehou word nie.

Die versoek is dat u asb ons Kampvergadering, veral virhierdie jaar, ernstig onder die kerklidmate in u omgewing sal promoveer. Ons het ook nog nie uitsluitsel dat volgende jaar se Hartenbos Kampvergadering nie gehou kan word nie.

Dit sal derhalwe waardeer word as u dit maar net weer eens onder die lidmate se aandag sal bring. Die plakkaat en aansoekvorm word hierby ingesluit. Dalk sal die lidmate verneem wie ons sprekers is, en soos u weet, is die hoofsprekers dr Mike Pearson en prof Walter Veith, asook ons jong predikante, Miguel da Silva, Andrew Gouws, Jeremi Sterley, en van ons plaaslike leraars.

Baie dankie by voorbaat vir u aandag.

Christengroete

Lettie Steyn

nms Hartenbos Kampvergadering 2014 Beplanningskomitee

Events

No upcoming events

Sabbath Time

Place: Brackenfell, Western Cape

Start: 06:01 PM, 03/05/2024

End: 06:00 PM, 04/05/2024